VACANT LAND IN DWARSWEG STRAND GLENTANA
updated on Nov 11, 2024
R 990 000

WEB REF: 716102

Property Summary
  • Selling Price R 990 000
  • Property Type Vacant Land
  • Erf Size 234 m2


Description

Erf in Glentana! Dwarsweg strand is 'n klein vakansie dorpie op die Tuin roete met 'n beheerde toegang wat tot privaatheid en sekuriteit bydra. Hierdie spesifieke fol titel erf is agter 'n duin-sonder see-uitsig alhoewel jy die see kan hoor en is sowat 3 min se stap vanaf die strand. Diere tot en met knie hoogte word toegelaat. Sekere argitektoniese riglyne geld: - Hier moet 'n hout huis gebou word. (nie Nutec nie) - 99 vierkante meter onder en 99 vierkante meter bo is toelaatbaar. - Adisioneel: Een of twee hout stoepe van ongeveer 27 vierkante meter elk is toelaatbaar. - Die aangehegte huisplan is reeds goedgekeur duer die stadsraad. - Landmeter en Osca sertifikate is reeds verkry. - Die eienaar is tans besig met toestemming vanaf bosbou om bewaarde Melkhout bome te verwyder volgens bouplan. - Erf groote is nie belangrik nie omdat jy nie rondom jou huis mag ontbos nie.(Melkhout bome bskermde spesie).

Additional Features
      Property Address

      Glentana, Groot Brakrivier, Western Cape

      Contact Agent(s)

      eMail Agent(s)